top of page

Ons is die verskil!

Die VS Agri-groep maatskappye deel 'n passie vir landbou en oorvloed van kennis en ervaring wat hulle toelaat om 'n betroubare deel van die boer se onderneming te wees. 

Geen besigheid groei soos wat ons s'n doen sonder die gemeenskap waarin dit werksaam is nie. Ons sien onsself as die verskil. Daarom daag ons ook vir jou uit: wees die verskil!

Ons missie is om binne die twee gemeenskappe waar VS Agri gesetel is, Vrede in die Oos-Vrystaat en die Vaaldriehoek in Gauteng, die verskil te wees. Spesifiek vir die boere van more en die boere van gister: kinders en bejaardes.

back-view-male-golfer-swinging-golf-club.jpg

GHOLFDAG 2025

Ons jaarlikse VS Agri Charity Challenge

het plaasgevind op 06 Maart 2025 by 

Heron Banks Gholfbaan in Vaalpark.

VS Agri charity challenge.png
bottom of page